1
Johannes die Doper preek (1-8)
Jesus se doop (9-11)
Jesus deur Satan versoek (12, 13)
Jesus begin in Galilea preek (14, 15)
Eerste dissipels geroep (16-20)
Onrein gees uitgedryf (21-28)
Jesus genees baie in Kapernaum (29-34)
Jesus bid op ’n afgeleë plek (35-39)
’n Melaatse word genees (40-45)
2
3
Man met misvormde hand word genees (1-6)
Groot skare op die strand (7-12)
Die 12 apostels (13-19)
Laster teen heilige gees (20-30)
Jesus se ma en broers (31-35)
4
5
6
Jesus in sy tuisdorp verwerp (1-6)
Die Twaalf word opgelei vir bediening (7-13)
Dood van Johannes die Doper (14-29)
Jesus voed 5 000 (30-44)
Jesus loop op water (45-52)
Genesings in Gennesaret (53-56)
7
Tradisies van mense (1-13)
Onreinheid kom uit die hart (14-23)
Geloof van Siro-Fenisiese vrou (24-30)
Dowe man genees (31-37)
8
Jesus voed 4 000 (1-9)
Fariseërs vra vir ’n teken (10-13)
Suurdeeg van Fariseërs en Herodes (14-21)
Blinde man in Betsaida word genees (22-26)
Petrus identifiseer die Christus (27-30)
Jesus se dood voorspel (31-33)
Ware dissipelskap (34-38)
9
Jesus se voorkoms verander (1-13)
Demoonbesete seun word genees (14-29)
Jesus se dood weer voorspel (30-32)
Dissipels stry oor wie belangrikste is (33-37)
Wie nie teen ons is nie, is vir ons (38-41)
Struikelblokke (42-48)
“Julle moet sout in julle hê” (49, 50)
10
Die huwelik en egskeiding (1-12)
Jesus seën die kinders (13-16)
’n Ryk man se vraag (17-25)
Opofferings vir die Koninkryk (26-31)
Jesus se dood weer voorspel (32-34)
Jakobus en Johannes se versoek (35-45)
Blinde Bartimeus word genees (46-52)
11
Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (1-11)
Vyeboom word vervloek (12-14)
Jesus reinig die tempel (15-18)
Uitgedroogde vyeboom gebruik as ’n les (19-26)
Jesus se gesag bevraagteken (27-33)
12
Illustrasie van wrede landbouers (1-12)
God en die keiser (13-17)
Vraag oor opstanding (18-27)
Twee grootste gebooie (28-34)
Is die Christus die seun van Dawid? (35-37a)
Waarskuwing teen skrifgeleerdes (37b-40)
Arm weduwee se twee muntstukkies (41-44)
13
TYD VAN DIE EINDE (1-37)
Oorloë, aardbewings, voedseltekorte (8)
Goeie nuus sal verkondig word (10)
Groot verdrukking (19)
Koms van Seun van die mens (26)
Illustrasie van vyeboom (28-31)
Hou aan waak (32-37)
14
Priesters beplan om Jesus dood te maak (1, 2)
Lekkerruik-olie op Jesus uitgegooi (3-9)
Judas verraai Jesus (10, 11)
Die laaste Pasga (12-21)
Here se Aandmaal ingestel (22-26)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (27-31)
Jesus bid in Getsemane (32-42)
Jesus in hegtenis geneem (43-52)
Verhoor voor die Sanhedrin (53-65)
Petrus verloën Jesus (66-72)
15
Jesus voor Pilatus (1-15)
In die openbaar bespot (16-20)
Aan ’n paal gehang by Golgota (21-32)
Jesus se dood (33-41)
Jesus word begrawe (42-47)
16