1
Aan Teofilus (1-4)
Gabriël voorspel Johannes die Doper se geboorte (5-25)
Gabriël voorspel Jesus se geboorte (26-38)
Maria besoek Elisabet (39-45)
Maria loof Jehovah (46-56)
Johannes gebore, kry sy naam (57-66)
Sagaria se profesie (67-80)
2
Jesus se geboorte (1-7)
Engele verskyn aan herders (8-20)
Besnydenis en reiniging (21-24)
Simeon sien die Christus (25-35)
Anna praat oor die kind (36-38)
Terug na Nasaret (39, 40)
Twaalfjarige Jesus by die tempel (41-52)
3
Begin van Johannes se werk (1, 2)
Johannes preek oor doop (3-20)
Jesus se doop (21, 22)
Geslagslyn van Jesus Christus (23-38)
4
Die Duiwel versoek Jesus (1-13)
Jesus begin in Galilea preek (14, 15)
Jesus in Nasaret verwerp (16-30)
In die sinagoge in Kapernaum (31-37)
Simon se skoonma en ander word genees (38-41)
Skare vind Jesus op ’n afgeleë plek (42-44)
5
Wonderdadige visvangs; eerste dissipels (1-11)
’n Melaatse word genees (12-16)
Jesus genees ’n verlamde man (17-26)
Jesus roep Levi (27-32)
Vraag oor vas (33-39)
6
Jesus, “Here van die Sabbat” (1-5)
Man met misvormde hand word genees (6-11)
Die 12 apostels (12-16)
Jesus leer en genees mense (17-19)
Faktore vir geluk en waarskuwings (20-26)
Liefde vir vyande (27-36)
Hou op om te oordeel (37-42)
Geken aan sy vrugte (43-45)
Huise met goeie en slegte fondament (46-49)
7
Geloof van ’n militêre offisier (1-10)
Jesus wek ’n weduwee se seun in Nain op (11-17)
Johannes die Doper geprys (18-30)
Geslag word veroordeel (31-35)
’n Vrou se sondes vergewe (36-50)
8
Vrouens saam met Jesus (1-3)
Illustrasie van saaier (4-8)
Hoekom Jesus illustrasies gebruik het (9, 10)
Illustrasie van saaier verduidelik (11-15)
Lamp moenie bedek word nie (16-18)
Jesus se ma en broers (19-21)
Jesus laat ’n storm bedaar (22-25)
Jesus stuur demone in varke in (26-39)
Jaïrus se dogter; ’n vrou raak aan Jesus se bo-kleed (40-56)
9
Die Twaalf word opgelei vir bediening (1-6)
Herodes verward oor Jesus (7-9)
Jesus voed 5 000 (10-17)
Petrus identifiseer die Christus (18-20)
Jesus se dood voorspel (21, 22)
Ware dissipelskap (23-27)
Jesus se voorkoms verander (28-36)
Demoonbesete seun word genees (37-43a)
Jesus se dood weer voorspel (43b-45)
Dissipels stry oor wie belangrikste is (46-48)
Wie nie teen ons is nie, is vir ons (49, 50)
’n Samaritaanse dorpie verwerp Jesus (51-56)
Hoe om Jesus te volg (57-62)
10
Jesus stuur die 70 uit (1-12)
Waarskuwing aan onberouvolle stede (13-16)
Die 70 keer terug (17-20)
“Aan jong kinders geopenbaar” (21-24)
Illustrasie van goedhartige Samaritaan (25-37)
Jesus besoek Marta en Maria (38-42)
11
Hoe om te bid (1-13)
Demone deur God se vinger uitgedryf (14-23)
Onrein gees keer terug (24-26)
Ware geluk (27, 28)
Teken van Jona (29-32)
Lamp van die liggaam (33-36)
Skynheiliges word veroordeel (37-54)
12
Suurdeeg van die Fariseërs (1-3)
Vrees God, nie mense nie (4-7)
Erken eenheid met Christus (8-12)
Illustrasie van dwase ryk man (13-21)
Hou op om bekommerd te wees (22-34)
Waaksaamheid (35-40)
Die getroue bestuurder en ’n ontroue bestuurder (41-48)
Nie vrede nie, maar verdeeldheid (49-53)
Ondersoek betekenis van die tye (54-56)
Los sake gou op (57-59)
13
Toon berou of word vernietig (1-5)
Illustrasie van vyeboom sonder vrugte (6-9)
Vrou wat krom getrek is, op Sabbat genees (10-17)
Illustrasies van mosterdsaadjie en suurdeeg (18-21)
Inspanning nodig om deur nou deur te gaan (22-30)
Herodes, “daardie jakkals” (31-33)
Jesus treur oor Jerusalem (34, 35)
14
Man met watersug op Sabbat genees (1-6)
Wees ’n nederige gas (7-11)
Nooi dié wat jou nie kan terugbetaal nie (12-14)
Illustrasie van gaste met verskonings (15-24)
Koste van dissipelskap (25-33)
Sout wat sy krag verloor (34, 35)
15
Illustrasie van verlore skaap (1-7)
Illustrasie van verlore muntstuk (8-10)
Illustrasie van verlore seun (11-32)
16
Illustrasie van onregverdige bestuurder (1-13)
Die Wet en God se Koninkryk (14-18)
Illustrasie van ryk man en Lasarus (19-31)
17
Struikelblokke, vergifnis en geloof (1-6)
Nikswerd slawe (7-10)
Tien melaatse mans genees (11-19)
Koms van God se Koninkryk (20-37)
18
Illustrasie van regter en weduwee (1-8)
Die Fariseër en die belastinggaarder (9-14)
Jesus en die kinders (15-17)
’n Ryk heerser se vraag (18-30)
Jesus se dood weer voorspel (31-34)
Blinde bedelaar kan weer sien (35-43)
19
Jesus besoek Saggeus (1-10)
Illustrasie van tien minas (11-27)
Jesus kom Jerusalem triomfantlik binne (28-40)
Jesus huil oor Jerusalem (41-44)
Jesus reinig die tempel (45-48)
20
Jesus se gesag bevraagteken (1-8)
Illustrasie van wrede landbouers (9-19)
God en die keiser (20-26)
Vraag oor opstanding (27-40)
Is die Christus die seun van Dawid? (41-44)
Waarskuwing teen skrifgeleerdes (45-47)
21
Arm weduwee se twee muntstukkies (1-4)
TEKEN VAN WAT GAAN KOM (5-36)
Oorloë, groot aardbewings, vreeslike siektes, voedseltekorte (10, 11)
Jerusalem deur leërmagte omsingel (20)
Vasgestelde tye van die nasies (24)
Koms van die Seun van die mens (27)
Illustrasie van vyeboom (29-33)
Bly wakker (34-36)
Jesus leer mense in die tempel (37, 38)
22
Priesters beplan om Jesus dood te maak (1-6)
Voorbereidings vir laaste Pasga (7-13)
Here se Aandmaal ingestel (14-20)
“My verraaier is by my aan tafel” (21-23)
Stryery oor wie belangrikste is (24-27)
Jesus se verbond vir ’n koninkryk (28-30)
Jesus voorspel dat Petrus hom sal verloën (31-34)
Voorbereiding is belangrik; die twee swaarde (35-38)
Jesus se gebed op die Olyfberg (39-46)
Jesus in hegtenis geneem (47-53)
Petrus verloën Jesus (54-62)
Jesus word bespot (63-65)
Verhoor voor die Sanhedrin (66-71)
23
Jesus voor Pilatus en Herodes (1-25)
Jesus en twee misdadigers aan pale gehang (26-43)
Jesus se dood (44-49)
Jesus word begrawe (50-56)
24
Jesus word opgewek (1-12)
Op die pad na Emmaus (13-35)
Jesus verskyn aan die dissipels (36-49)
Jesus vaar op na die hemel (50-53)