Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g98 8/8 bl. 15
  • Blokkiesraaisel

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Blokkiesraaisel
  • Ontwaak!—1998
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Dwars
  • Af
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1998
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1998
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1992
  • Blokkiesraaisel
    Ontwaak!—1994
Sien nog
Ontwaak!—1998
g98 8/8 bl. 15

Blokkiesraaisel

Dwars

2. Gebied waarheen Jesus per boot gegaan het nadat hy meer as 4000 mense wonderdadig gevoed het (Markus 8:10)

6. Sy ander naam was Matteus (Markus 2:14)

7. Die sterrewiggelaars is hierdeur na Jesus toe gelei (Matteus 2:1, 2)

8. Wat Jesus tydens sy laaste nag in Getsemane gaan doen het (Markus 14:32)

10. Volgens Elifas was Job vir God niks meer werd as hierdie insek nie (Job 4:1, 18, 19)

11. ’n Seun van Eser, ’n stamhoof van die Horiete (Genesis 36:27)

12. Dit het in Farao se droom jare voorgestel (Genesis 41:23)

13. In wie se huis Simri vir Ela doodgemaak het (1 Konings 16:9)

14. Afstammeling van Amalek (2 Samuel 1:13)

16. ’n Kleinseun van Abraham by sy vrou Ketura (Genesis 25:2, 4)

17. Bynaam van Esau (Genesis 36:1)

18. Oudste en gunstelingseun van koning Saul (1 Samuel 14:49)

21. Bystand verleen (Markus 9:24)

23. Sy het haar man “heer” genoem (1 Petrus 3:6)

24. Nakomeling van Jakob (Romeine 11:1)

27. Jehovah het hom doodgemaak omdat hy sy hand na die ark van God uitgesteek het (2 Samuel 6:6, 7)

28. Die slaaf van die hoëpriester s’n is afgekap (Matteus 26:51)

29. Ornament wat in Bybeltye deur mans en vrouens aan hulle ore, neus en vingers gedra is (Esegiël 16:12)

30. As ons hierop let, kan dit vir ons lewe beteken (Spreuke 4:13)

31. Liggaamsdeel wat dikwels in die Bybel figuurlik gebruik word om krag voor te stel (Lukas 1:51)

32. Satan word met hierdie dier vergelyk (1 Petrus 5:8)

33. Kommunikasiemiddel van die mens (Handelinge 2:6)

34. Een van die werke van die vlees (Galasiërs 5:19-21)

Af

1. Deur dit te vergroot, wou die Fariseërs die indruk gee dat hulle baie ywerig en nougeset was wat die Wet betref (Matteus 23:5)

2. Die hoër owerhede word as God se — beskryf, aangesien hulle noodsaaklike dienste lewer, wet en orde handhaaf en kwaaddoeners straf (Romeine 13:1, 4)

3. Sy afstammelinge was onder die Netinim wat saam met Serubbabel uit Babiloniese ballingskap teruggekeer het (Esra 2:1, 45)

4. Koning Josia het die hoogtes verontreinig wat Salomo vir hierdie heidense godin gebou het (2 Konings 23:13)

5. Wat Jesus Satan genoem het (Johannes 8:44)

9. Die dooies wat opgewek word, sal elkeen hiervolgens geoordeel word (Openbaring 20:12, 13)

10. Waar Jehovah op wonderdadige wyse water voorsien het toe Moses die rots geslaan het (Exodus 17:6, 7)

15. Tou (Josua 2:15)

19. Hierin het Jesus Satan oorwin en hom uit die hemel gewerp (Openbaring 12:7-9)

20. Vasstel hoeveel daar is (Openbaring 7:9)

22. Romeinse goewerneur van Judea gedurende Jesus se aardse bediening (Lukas 3:1)

23. Jehovah gee dit aan diegene wat geen kragte het nie (Jesaja 40:29)

25. ’n Priester en skrifgeleerde in die wet van Jehovah (Esra 7:21)

26. ’n Seun van Aäron (Exodus 28:1)

Oplossing van blokkiesraaisel op bladsy 27

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel