Inhoudsopgawe
8 Augustus, 2003
Wat gebeur met die weer?
Ongewone weerpatrone het in talle wêrelddele verwoesting aangerig. Beteken dit dat daar iets fout is met die weer?
8 Die einde van vernietigende weerstoestande!
10 Iets wat geen storm kon wegspoel nie
22 Ondol—’n Unieke huisverhittingstelsel
28 Is etniese haat geregverdig?
32 ’n Aanwins vir die gemeenskap
Tahiti en die soeke na ’n paradys 16
Hierdie Pasifiese eiland se natuurskoon is iets besonders. Maar bevredig dit die mens se begeerte na ’n paradystuiste ten volle?
Is etniese haat geregverdig? 26
Etniese haat het, selfs in onlangse jare, tot bloedige konflikte aanleiding gegee. Keur die Bybel sulke konflikte hoegenaamd goed?
[Foto-erkennings op bladsy 2]
VOORBLAD: AP Photo/Bullit Marquez; Tahiti: Photo courtesy of Tahiti Tourisme; onder: AFP PHOTO EPA-CTK/LIBOR SVACEK