Inhoudsopgawe
22 November, 2003
Ons omgewing kan ons dit red?
Omgewingsdeskundiges het die aarde al as ’n baie siek planeet beskryf. Wat word gedoen om dit te genees? Is dit te laat om ons omgewing te red?
4 Pogings om die omgewing te red—Hoe suksesvol was dit?
9 Hoe die aarde gered sal word
15 Seep—’n “Doen-dit-self-entstof”
16 Die skitterende ster van die voëlvertoning
18 Toe die rivier agteruitgevloei het
21 Die Noordwestelike Deurvaart—’n Droom wat bewaarheid is?
31 Die mens boots die Skepper se ontwerp na
32 ’n Boek wat ’n verskil gemaak het
Die lewe met veelvuldige sklerose 11
Baie het geleer om ’n gelukkige, produktiewe lewe te lei ondanks die aftakelende gevolge van veelvuldige sklerose.
Wat kan ek doen om nie meer in my broer of suster se skaduwee te lewe nie? 25
Voel jy soms gegrief of minderwaardig omdat jou broer of suster ’n uitblinker is? Hoe kan die Bybel jou help om sulke gevoelens te bowe te kom?
[Foto-erkenning op bladsy 2]
VOORBLAD: AFP/Getty Images