Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 11/06 bl. 1-2
  • Inhoudsopgawe

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inhoudsopgawe
  • Ontwaak!—2006
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar is God?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Ontmoet die magtige Mekong
    Ontwaak!—2006
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak!—2005
  • Die moeilikste vraag
    Ontwaak!—2006
Sien nog
Ontwaak!—2006
g 11/06 bl. 1-2

Inhoudsopgawe

November 2006

“Waarom?”—Die moeilikste vraag om te beantwoord

Tallose mense is slagoffers van natuurrampe, van terreuraanvalle of bloot van tragiese ongelukke. Het jy al gewonder waarom God toelaat dat sulke dinge gebeur? Lees hoe die Bybel ’n antwoord hierop voorsien, sowel as vertroosting en hoop.

3 Die moeilikste vraag

5 Waarom laat God lyding toe?

9 God gee wel om!

10 Die Kwakers se “heilige eksperiment”

13 ‘Maaltye bring ons nader aan mekaar’

18 Jongmense vra . . .

Hoe kan ek hierdie gewoonte oorwin?

21 Gered uit al my benoudhede

24 Ontmoet die magtige Mekong

26 “Treintjies” wat in die donker gloei

27 Ons beskou die wêreld

30 Massavermaak in die eerste eeu

31 Hoe sal jy antwoord?

32 “Dit is fantasties”

Daar is lewe in Death Valley 14

Lees oor een van die warmste plekke in die wêreld, en sien hoe honderde verbasende spesies daar floreer.

Regverdig romantiese liefde voorhuwelikse seks? Regverdig romantiese liefde voorhuwelikse seks? 28

Is dit ’n goeie ding as ’n verliefde, ongetroude paartjie met mekaar geslagsomgang het? Betoon hulle ware liefde? Hoe beskou God hulle optrede? Lees gerus die Bybel se duidelike antwoorde.

[Foto-erkennings op bladsy 2]

VOORBLAD: Oorstroming: © Tim A. Hetherington/Panos Pictures

PRAKASH SINGH/AFP/Getty Images

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel