Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • g 3/08 bl. 30-31
  • Hoe sal jy antwoord?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hoe sal jy antwoord?
  • Ontwaak!—2008
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • Waar het dit gebeur?
  • In hierdie nommer
  • Prentejag vir kinders
  • Wie is deel van Jesus se geslagslyn?
  • ANTWOORDE OP BLADSY 31
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
  • Hoe sal jy antwoord?
    Ontwaak!—2008
Sien nog
Ontwaak!—2008
g 3/08 bl. 30-31

Hoe sal jy antwoord?

Waar het dit gebeur?

1. Waar is Jesus verraai?

LEIDRAAD: Lees Matteus 26:36-56.

Omkring jou antwoord op die kaart.

Tuin van Getsemane

Tempel

Goewerneur se paleis

Die bad Siloam

◼ Watter een van die apostels het Jesus verraai?

․․․․․

◼ Watter apostel het die slaaf van die hoëpriester aangeval?

․․․․․

VIR BESPREKING:

Hoe het Jesus gereageer toe een van sy volgelinge hom met ’n wapen probeer verdedig het? Watter les leer jy uit wat Jesus vir sy dissipels gesê het?

In hierdie nommer

Beantwoord hierdie vrae, en voorsien die ontbrekende Bybelvers(e).

BLADSY 3 Wat het Jesus gesê is hy gebore om te doen? Johannes 18:․․․

BLADSYE 5-6 Waarin het Paulus gesê moet ons verenig wees? 1 Korintiërs 1:․․․

BLADSY 11 Wat kan gebeur wanneer mense weet wat die waarheid omtrent bygelowe is? Johannes 8:․․․

BLADSY 20 Wat sê jou woorde omtrent jou? Lukas 6:․․․_

Prentejag vir kinders

Kan jy hierdie prente in die tydskrif vind? Beskryf in jou eie woorde wat in elke prent gebeur.

Wie is deel van Jesus se geslagslyn?

Kyk na die leidrade. Slaan die tekste na. Skryf dan die korrekte name in die spasies neer.

2. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek was bekend as “’n prediker van regverdigheid”.

Lees 2 Petrus 2:5.

3. ․․․․․

LEIDRAAD: Ek is die seun van Noag wat altyd eerste genoem word.

Lees Genesis 6:10.

4. ․․․․․

LEIDRAAD: In my dae het “die aarde . . . verdeeld geraak”.

Lees Genesis 10:25.

◼ Antwoorde op bladsy 30

ANTWOORDE OP BLADSY 31

1.Die tuin van Getsemane.

◼ Judas.

◼ Petrus.

2. Noag.​—Lukas 3:36.

3. Sem.​—Lukas 3:36.

4. Peleg.​—Lukas 3:35.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel