Inhoudsopgawe
Februarie 2009
Die aarde—ontwerp vir lewe
Alles omtrent die planeet Aarde dui daarop dat dit gemaak is om lewe te onderhou. Is hierdie situasie net ’n ongelooflike toeval, of weerspieël dit doelbewuste ontwerp? Wat sê die wetenskap en die Bybel vir ons?
4 Die aarde se volmaakte “adres”
6 Die aarde se dinamiese skerms
6 ’n Lewensbelangrike vloeistof
8 ’n Spesiale voorsiening vir die mensdom
10 Wanneer voëls in geboue vasvlieg
25 Fluittaal—’n Vindingryke manier van “praat”
26 Jy kan jou geheue verbeter!
32 Is daar ’n Skepper? Indien wel, gee hy vir jou om?
Hoe kan ek oor ’n mislukte verhouding kom? 18
Wanneer een persoon ’n verhouding beëindig, kan dit die ander een verpletter. Kyk hoe ’n mens hierdie moeilike situasie die hoof kan bied.
Disleksie het my nie teruggehou nie 21
Lees die inspirerende verhaal van ’n Deense man wat geweier het om toe te laat dat disleksie hom keer om sy doelwitte in die lewe te bereik.
[Foto-erkennings op bladsy 2]
VOORBLAD: Aarde: NASA/The Visible Earth (http://visibleearth.nasa.gov/); Son: SOHO (ESA & NASA)