Inhoudsopgawe
Oktober 2009
Spesiale uitgawe
Sleutels tot ’n suksesvolle gesinslewe
Ons hoor soveel oor wat verkeerd loop in gesinne wat verbrokkel. Maar wat loop reg in dié wat floreer? Die eerste paar artikels in hierdie spesiale uitgawe van Ontwaak! identifiseer sewe sleutels tot sukses.
3 Sleutel 1: Die regte prioriteite
9 Sleutel 7: ’n Vaste grondslag
’n Huis in twee geskeur—Die uitwerking van egskeiding op adolessente 18
Egskeiding is dikwels vir adolessente meer verpletterend as vir jonger kinders. Waarom?
Jy kan sukses behaal as ’n enkelouer 26
Maak jy jou kinders alleen groot? Bybelbeginsels kan help!