Berei Jou Nou Voor Om ’n Deel Van God Se Nuwe Aarde Te Wees
Bestel en lees—
JY KAN VIR EWIG IN DIE PARADYS OP AARDE LEWE
Dit bevat onder meer die Bybel se bevredigende antwoorde op vrae soos:
● Wat gebeur by die dood?
● Waarom het God goddeloosheid toegelaat?
● Hoe kan die Bybel jou help om ’n gelukkige gesinslewe te geniet?
Dit beklemtoon die hoop op die ewige lewe in ’n aardse paradys.
Pragtig geïllustreer; maklik om te verstaan; 256 bladsye.
VERENIG IN DIE AANBIDDING VAN DIE ENIGSTE WARE GOD
Dit is geskryf om jou begrip van God se Woord te verbreed.
Dit leer jou hoe om Bybelbeginsels beter in jou lewe toe te pas.
Sakformaat; 192 bladsye.
ALBEI SAAM VIR SLEGS R3,90.
(Stuur jou bestelling aan die Wagtoring, en gebruik die adres van die naaste takkantoor soos dit op die volgende bladsy verskyn. Pryse onderhewig aan verandering.)