Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • jt bl. 32
  • Ons uitnodiging aan jou

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Ons uitnodiging aan jou
  • Jehovah se Getuies—Wie is hulle? Wat glo hulle?
  • Soortgelyke materiaal
  • Ons uitnodiging aan jou
    Jehovah se Getuies in die twintigste eeu
  • Spoor aan tot liefde en voortreflike werke—Hoe?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
  • Hou julle gereed vir ’n blink toekoms
    Ontwaak!—1995
  • “Die gees en die bruid hou aan om te sê: ‘Kom!’”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
Sien nog
Jehovah se Getuies—Wie is hulle? Wat glo hulle?
jt bl. 32

Ons uitnodiging aan jou

Ons het dit geniet om deur middel van hierdie brosjure met jou te gesels. Ons hoop dat jy dit geniet het om meer omtrent Jehovah se Getuies te wete te kom. Aanvaar asseblief ons uitnodiging om ons by ons plaaslike Koninkryksaal te besoek. Kom kyk hoe ons vergaderinge gehou word. Kyk hoe ons ons beywer om die goeie nuus van ’n paradysaarde onder Christus se Koninkryk aan ander te verkondig.

God het dit beloof. “Daar is nuwe hemele en ’n nuwe aarde wat ons volgens sy belofte verwag, en in hulle sal regverdigheid woon” (2 Petrus 3:13). Baie eeue het verstryk. Die wagtyd loop ten einde. Wêreldtoestande dui daarop.

‘Namate ons die dag sien nader kom’, het die apostel Paulus gesê, ‘laat ons op mekaar ag gee om tot liefde en voortreflike werke aan te spoor en nie ons onderlinge vergadering nalaat nie’ (Hebreërs 10:24, 25). Ons nooi jou om op Paulus se raad ag te slaan deur saam met ons byeen te kom.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel