Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • ll deel 9 bl. 20-21
  • Wanneer sal die aarde ’n paradys word?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wanneer sal die aarde ’n paradys word?
  • Luister na God en lewe vir ewig
  • Soortgelyke materiaal
  • Die Paradys is op hande!
    Jy kán God se vriend wees!
  • Deel 9
    Luister na God
  • Lewe ons in “die laaste dae”?
    Wat leer die Bybel werklik?
  • ’n Beter lewe—Binnekort!
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1995
Sien nog
Luister na God en lewe vir ewig
ll deel 9 bl. 20-21

DEEL 9

Wanneer sal die aarde ’n paradys word?

Die probleme op die aarde wys dat God se Koninkryk binnekort iets sal doen. Lukas 21:10, 11; 2 Timoteus 3:1-5

Probleme wat algemeen is in die laaste dae – dobbelary, oorlog, siektes, voedseltekorte, ongehoorsaamheid aan ouers en gesinsgeweld

Die Bybel het baie van die dinge voorspel wat in ons dag gebeur. Dit het gesê dat mense geldgierig, ongehoorsaam aan ouers, wreed en lief vir plesier sou wees.

Daar sou groot aardbewings, oorloë, voedseltekorte en siektes wees. Hierdie dinge gebeur nou.

Een van Jehovah se Getuies vertel ’n man oor die goeie nuus van die Koninkryk

Jesus het ook gesê dat die goeie nuus van die Koninkryk oor die hele aarde verkondig sou word. – Matteus 24:14.

Die Koninkryk sal alle slegte dinge wegneem. 2 Petrus 3:13

Die slegte mense word vernietig by Armageddon, dan word Satan en sy demone gestraf

Jehovah sal binnekort al die slegte mense vernietig.

Satan en die demone sal gestraf word.

Jesus sit op sy hemelse troon en mense van verskillende rasse is baie bly

Mense wat na God luister, sal op die aarde bly lewe. Daar sal regverdigheid wees en niemand sal bang wees nie. Almal sal mekaar vertrou en liefhê.

  • Wat het Jesus gesê sal in ons dag gebeur? – Matteus 24:3-14.

  • Die goddelose mense sal vernietig word. – 2 Petrus 3:7.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel