Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • T-32 bl. 1-4
  • Wat kan jou gesin help om gelukkig te wees?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat kan jou gesin help om gelukkig te wees?
  • Wat kan jou gesin help om gelukkig te wees?
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat dink jy sal in die toekoms gebeur?
    Wat dink jy sal in die toekoms gebeur
  • Sal mense ooit ophou swaarkry?
    Sal mense ooit ophou swaarkry?
  • Kan die dooies regtig weer lewe?
    Kan die dooies regtig weer lewe?
  • Wat dink jy van die Bybel?
    Wat dink jy van die Bybel?
Sien nog
Wat kan jou gesin help om gelukkig te wees?
T-32 bl. 1-4

Wat kan jou gesin help om gelukkig te wees?

Dink jy dit is . . . 

  • liefde?

  • geld?

  • iets anders?

WAT DIE BYBEL SÊ

“Gelukkig is dié wat die woord van God hoor en dit gehoorsaam!” – Lukas 11:28, Nuwe Wêreld-vertaling.

WAT DIT VIR JOU KAN BETEKEN

Jy kan opregte liefde vind. – Efesiërs 5:28, 29.

Jy kan diep respek geniet. – Efesiërs 5:33.

Jy kan ’n gevoel van ware veiligheid hê. – Markus 10:6-9.

Prente van ’n gelukkige gesinslewe: ’n Ma en dogter, ’n paartjie, ouers met hulle seun

KAN ONS REGTIG GLO WAT DIE BYBEL SÊ?

Ja, vir ten minste twee redes:

  • God het die gesinsreëling geskep. Die Bybel sê dat “elke familie . . . sy naam te danke het” aan Jehovah God (Efesiërs 3:14, 15). Met ander woorde, die gesinsreëling bestaan omdat Jehovah dit geskep het. Hoekom maak dit saak wie dit geskep het?

    Dink hieraan: As jy lekker kos geniet en wil weet wat daarin is, vir wie sal jy vra? Jy sal vir die persoon vra wat dit gemaak het.

    So, om uit te vind hoe ons ’n gelukkige gesinslewe kan hê, moet ons Jehovah, die Skepper van die gesinsreëling, vra. – Genesis 2:18-24.

  • God gee om vir jou. Die beste ding wat gesinne kan doen, is om Jehovah se raad in sy Woord te volg. Hoekom? “Want hy gee om vir julle” (1 Petrus 5:6, 7). Jehovah wil die beste vir ons hê – en sy raad werk altyd! – Spreuke 3:5, 6; Jesaja 48:17, 18.

IETS OM OOR TE DINK

’n Jong paartjie kry raad by ’n Christenouerman; hulle lees die Bybel saam

Hoe kan jy ’n goeie man, vrou of ouer wees?

Die Bybel beantwoord hierdie vraag in EFESIËRS 5:1, 2 en KOLOSSENSE 3:18-21.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel