Sondag
“Jehovah wag geduldig om goedheid aan julle te betoon” – Jesaja 30:18
Oggend
9:20 Musiekvideo
9:30 Lied 95 en gebed
9:40 SIMPOSIUM: Voorbeelde van geduld – Die profete
• Elia (Jakobus 5:10, 17, 18)
• Miga (Miga 7:7)
• Hosea (Hosea 3:1)
• Jesaja (Jesaja 7:3)
• Esegiël (Esegiël 2:3-5)
• Jeremia (Jeremia 15:16)
• Daniël (Daniël 9:22, 23)
11:05 Lied 142 en aankondigings
11:15 OPENBARE BYBELTOESPRAAK: Sal God vir jou optree? (Jesaja 64:4)
11:45 Opsomming van Die Wagtoring
12:15 Lied 94 en pouse
Middag
1:35 Musiekvideo
1:45 Lied 114
1:50 FILM: “Laat jou weg aan Jehovah oor” – Deel 2 (Psalm 37:5)
2:30 Lied 115 en aankondigings
2:40 “Jehovah wag geduldig om goedheid aan julle te betoon” (Jesaja 30:18-21; 60:17; 2 Konings 6:15-17; Efesiërs 1:9, 10)
3:40 Nuwe liedjie en slotgebed