“Wag gretig op Jehovah”!
Oggend
9:30 Musiek
9:40 Lied 88 en gebed
9:50 “Wag gretig op Jehovah” – Hoe?
10:05 Simposium: Volg dié na wat gretig gewag het
• Habakuk
• Johannes
• Anna
11:05 Lied 142 en aankondigings
11:15 Waarvoor wag jy?
11:30 Toewyding en doop
12:00 Lied 28
Middag
1:10 Musiek
1:20 Lied 54 en gebed
1:30 Openbare Bybeltoespraak: Is geduld nog steeds ’n goeie eienskap?
2:00 Opsomming van Die Wagtoring
2:30 Lied 143 en aankondigings
2:40 Simposium: Wag op Jehovah . . .
• Wanneer jy alleen voel
• Wanneer jy foute maak
• Wanneer dit goed gaan met die goddeloses
3:40 ‘Daar is ’n beloning vir die regverdige’
4:15 Lied 140 en gebed