Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w87 8/15 bl. 31
  • Jaarvergadering—3 Oktober 1987

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jaarvergadering—3 Oktober 1987
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Soortgelyke materiaal
  • Jaarvergadering—3 Oktober 1987
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • Jaarvergadering—6 Oktober 1990
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Jaarvergadering—6 Oktober 1990
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Jaarvergadering—7 Oktober 1989
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1989
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
w87 8/15 bl. 31

Jaarvergadering—3 Oktober 1987

DIE JAARVERGADERING van die lede van die Wagtoring- Bybel- en Traktaatgenootskap van Pennsilvanië sal op 3 Oktober 1987 by die Byeenkomssaal van Jehovah se Getuies, Kennedy-Boulevard 2932, in die stad Jersey, New Jersey, gehou word. Daar sal eers om 9:30 vm. ’n vergadering net vir die lede wees, gevolg deur die jaarvergadering om 10:00 vm.

Die lede van die Genootskap moet die kantoor van die Sekretaris nou in kennis stel van enige verandering in hulle posadres gedurende die afgelope jaar sodat die gewone kennisgewings en volmagte hulle kort na 15 Augustus kan bereik.

Die volmagte, wat saam met die kennisgewing van die jaarvergadering aan lede gestuur sal word, moet teruggestuur word sodat dit die kantoor van die Sekretaris van die Genootskap voor of op 1 September bereik. Elke lid moet sy volmag onverwyld invul en terugstuur en ook aandui of hy self by die vergadering sal wees al dan nie. Hierdie inligting moet pertinent op elke volmag verskyn, aangesien dit gebruik sal word om vooraf te bepaal wie die vergadering sal bywoon.

Daar word verwag dat die hele sessie, met inbegrip van die formele sakevergadering en verslae, om 1:00 nm. of kort daarna afgehandel sal wees. Daar sal geen middagsessie wees nie. Omdat die sitplek in die saal beperk is, sal slegs kaartjiehouers toegelaat word. Daar sal geen reëling wees om die jaarvergadering deur telefoonverbinding na ander plekke oor te send nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel