Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • w11 1/1 bl. 30-31
  • Waardeer heilige dinge!

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Waardeer heilige dinge!
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Die vernietiging van Sodom en Gomorra
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus genees mense wonderdadig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Jesus verstom sy toehoorders
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Moses ontvang ’n spesiale toewysing
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2012
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2011
w11 1/1 bl. 30-31

Vir jongmense

Waardeer heilige dinge!

Instruksies: Doen hierdie oefening op ’n stil plek. Stel jou voor dat jy deel is van die gebeurtenis terwyl jy die tekste lees. Visualiseer die toneel. Hoor die stemme. Ervaar die emosies van die hoofkarakters. Leef jou in die verslag in.

Hoofkarakters: Isak, Rebekka, Jakob en Esau

Opsomming: Esau verkoop sy geboortereg aan sy tweelingbroer, Jakob.

1 ONTLEED DIE TONEEL.—LEES GENESIS 25:20-34.

Watter eienskappe het Jakob en Esau geopenbaar selfs toe hulle nog in die baarmoeder was?

․․․․․

Hoe dink jy het Jakob en Esau gelyk toe hulle jong mans was?

․․․․․

Watter emosies neem jy waar in die gesprek tussen Jakob en Esau in verse 30 tot 33?

․․․․․

DELF DIEPER.

Gebruik die navorsingshulpe wat jy het, om iets uit te vind oor die regte van die eersgebore seun. Waarom was hierdie regte belangrik? Wat het die feit dat hierdie regte vir ’n bord kos verkoop is, aangedui?

․․․․․

2 ONTLEED DIE TONEEL.—LEES GENESIS 27:1-10, 30-38.

Watter emosie neem jy waar in Esau se stem wanneer hy besef dat sy broer die seën van die eersgeborene ontvang het?

․․․․․

DELF DIEPER.

Was dit verkeerd dat Rebekka en Jakob sake so bewerkstellig het dat Jakob die seën ontvang het? Waarom, of waarom nie? (Leidraad: Sien Genesis 25:23, 33.)

․․․․․

3 PAS TOE WAT JY GELEER HET. SKRYF NEER WAT JY GELEER HET OOR . . .

Die langtermyngevolge van onmiddellike bevrediging.

․․․․․

VIR VERDERE TOEPASSING.

Watter heilige dinge is aan jou toevertrou?

․․․․․

Op watter spesifieke maniere kan jy wys dat jy heilige dinge waardeer?

․․․․․

4 WAT OMTRENT HIERDIE VERSLAG IS VIR JOU DIE BETEKENISVOLSTE, EN WAAROM?

․․․․․

As jy nie ’n Bybel het nie, kan jy Jehovah se Getuies vir een vra of dit aanlyn lees by www.watchtower.org

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel