Inleiding
WAT DINK JY?
Sal hierdie woorde ooit vervul word?
“God . . . sal elke traan van hulle oë afvee, en die dood sal daar nie meer wees nie.”—Openbaring 21:3, 4.
Hierdie nommer van Die Wagtoring bespreek hoe God hierdie belofte sal vervul en wat dit vir jou kan beteken.