Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • wp17 nr. 3 bl. 2
  • Inleiding

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Inleiding
  • Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Die vier perderuiters—Hoe moet jy oor hulle voel?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
  • Die rit van die vier perderuiters
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Die ruiters van Openbaring—Hoe hulle tog jou raak
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1986
Sien nog
Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Publieke uitgawe)—2017
wp17 nr. 3 bl. 2

Inleiding

WAT DINK JY?

Die vier perderuiters van die Apokalips is een van die bekendste tonele in Openbaring. Party mense raak bang as hulle daaraan dink. Ander stel weer baie daarin belang. Kyk na wat die Bybel oor sulke profesieë sê:

“Gelukkig is hy wat die woorde van hierdie profesie hardop lees en dié wat dit hoor.”—Openbaring 1:3.

Hierdie tydskrif bespreek waarom die vier perderuiters goeie nuus vir ons kan beteken.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel