Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 12/93 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1993
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1988
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1992
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1994
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1993
km 12/93 bl. 2

Teokratiese nuus

Bahamas: Die 1294 verkondigers was verheug dat 3149 hulle “Goddelike Onderrigting”-Streekbyeenkomste bygewoon het en 38 hulle laat doop het.

Brasilië: In Julie is die vierde verkondigerhoogtepunt vir die 1993-diensjaar bereik toe 348 634 gerapporteer het.

Gaboen: Met 1332 verkondigers wat in Julie gerapporteer het, het hulle hulle vyfde hoogtepunt vir die 1993-diensjaar bereik. Hierdie ywerige verkondigers het gemiddeld 17,8 ure gewerk, 22 658 herbesoeke gedoen en 4280 tuisbybelstudies gehou.

Suid-Afrika: Drie nuwe Koninkryksale is toegewy in Meloding (Virginia), Vosloorus en Welkom-Oos. Die saal in Vosloorus, aan die Oosrand, is gedurende die naweek van 27 en 28 Julie gebou. Wat ’n teenstelling was dit tog om honderde vreedsame vrywilligers van alle rasse saam te sien werk, terwyl verskriklike geweld en skietery in die naburige gebiede van Katlehong en Thokoza voortgeduur het!

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel