Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/94 bl. 2
  • Teokratiese nuus

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Teokratiese nuus
  • Ons Koninkryksbediening—1994
  • Soortgelyke materiaal
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1989
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1985
  • Teokratiese nuus
    Ons Koninkryksbediening—1995
  • Teokratiese Nuus
    Ons Koninkryksbediening—1986
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—1994
km 5/94 bl. 2

Teokratiese nuus

Angola: Gedurende Desember was die totale tydskrifverspreiding oor die 10-000 meer as die vorige hoogtepunt. Die 21 965 verkondigers hou 60 691 Bybelstudies.

Suid-Afrika: Sewe gemeentes het hulle nuwe Koninkryksale gedurende die afgelope paar maande aan Jehovah toegewy. Hulle is: Greytown, Klipspruit-Wes (suid van Johannesburg), Krugersdorp-Oos, Matimatolo (oos van Greytown), Ndaleni (naby Richmond, Natal), Rustenburg en Schauderville (Port Elizabeth). Ons verheug ons wanneer ware aanbidding op hierdie wyse verhef word.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel