Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/08 bl. 4
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2008
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2007
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2003
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2006
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2008
km 9/08 bl. 4

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring1 Sept.

“Waar dink jy kan ons betroubare raad kry wanneer ons belangrike besluite moet neem? [Wag vir ’n antwoord. Lees Spreuke 3:5, 6.] Hierdie artikel beklemtoon die goddelike wysheid daarvan om eers aan die gevolge te dink voordat ons besluite neem.” Vestig die aandag op die artikel op bladsy 8.

Ontwaak! Sept.

“Dink jy dat dit God se voorneme was dat mense moet ly weens die voedseltekorte wat die aarde vandag teister? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hoe hy hom voorgeneem het om hierdie probleem op te los. [Lees Psalm 72:16.] Hierdie artikel verduidelik hoe God die Paradys op die aarde gaan herstel.” Vestig die aandag op die artikel op bladsy 7.

Die Wagtoring 1 Okt.

“In hierdie onbestendige tye is baie mense angstig oor die toekoms. Wat help jou om ’n positiewe beskouing te behou? [Wag vir ’n antwoord.] Let op hierdie belofte in die Bybel. [Lees Jesaja 65:17.] Hierdie tydskrif voorsien geldige redes om optimisties te wees oor die toekoms.”

Ontwaak! Okt.

“Die Internet is ’n nuttige middel, maar dit hou unieke gevare vir kinders in. Hoe dink jy kan ons hulle beskerm? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk gerus na hierdie gedagte. [Lees Spreuke 18:1 en pas dit toe.] Dit is een van ses Bybelbeginsels wat in hierdie artikel bespreek word om ouers te help om hulle kinders te beskerm.” Vestig die aandag op die artikel op bladsy 8.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel