Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 8/10 bl. 8
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
  • Ons Koninkryksbediening—2010
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2010
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2010
km 8/10 bl. 8

Wat ons oor die tydskrifte kan sê

Die Wagtoring 1 Augustus

“Wat dink jy het mense nodig om gelukkig te wees? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan Matteus 5:3.] Dit is net een van die dinge wat Jesus oor geluk gesê het. Hierdie artikel bespreek wat ons by Jesus leer oor hoe om ware geluk te vind.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 16 begin.

Ontwaak! Augustus

“Vandag handel baie rolprente oor demone, towenaars en toorkuns. Dink jy dat demone werklik bestaan? [Wag vir ’n antwoord. Lees dan 1 Korintiërs 10:20.] Hierdie artikel toon wat die Bybel oor demone sê en hoe ons ons teen hulle kan beskerm.” Vestig die aandag op die artikel wat op bladsy 20 begin.

Die Wagtoring 1 September

Meld ’n nuusberig wat plaaslik van belang is. Sê dan: “Het jy al ooit gewonder waarom mense sulke slegte dinge doen? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel gee ons rede vir hoop. [Lees 2 Petrus 3:13.] Hierdie tydskrif toon wat die Bybel sê oor waarom bose dade gepleeg word en hoe God binnekort ’n einde daaraan sal maak.”

Ontwaak! September

“Dink jy dat selfone, e-posse, kletskamers en ander moderne maniere waarop mense kommunikeer, eensaamheid verminder het of daartoe bygedra het? [Wag vir ’n antwoord.] Hier is een wenk wat ons sal help om eensaamheid te oorkom. [Lees Handelinge 20:35.] Hierdie tydskrif gee verdere praktiese raad uit die Bybel.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel