Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 10/11 bl. 8
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2011
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2009
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2011
km 10/11 bl. 8

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in November Bybelstudies te begin

“Dink jy dat mense wat probeer om God te gehoorsaam, gelukkiger is? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie artikel meld ’n paar interessante punte.” Gee die huisbewoner ’n eksemplaar van Die Wagtoring van 1 November, en lees en bespreek die materiaal onder een van die onderhofies op bladsye 16-17. Lees ten minste een van die Bybeltekste. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die antwoord op die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 November

“Party mense dink dat die Bybel se beskouing van seks ouderwets en onnodig beperkend is. Ander stem saam met die Bybel. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat hierdie vers sê oor die oorsprong van Bybelstandaarde. [Lees 2 Timoteus 3:16.] Hierdie tydskrif bevat die Bybel se antwoord op tien algemene vrae oor seks. Dit verduidelik ook hoe Bybelstandaarde ons tot voordeel strek.”

Ontwaak! November

“As ons noukeurig en objektief na die heelal om ons kyk, tot watter gevolgtrekking dink jy lei dit ons—dat daar ’n Skepper is of dat alles per toeval ontstaan het? [Wag vir ’n antwoord.] Een Bybelskrywer het die volgende gevolgtrekking gemaak toe hy na heelal gekyk het. [Lees Romeine 1:20.] Hierdie tydskrif bespreek ontdekkings wat wetenskaplikes oor die mensesel gemaak het wat meer lig op hierdie saak werp.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel