Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/13 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2013
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2013
km 9/13 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om Bybelstudies op die eerste Saterdag in Oktober te begin

“Ons besoek ons bure vandag net kortliks. Baie mense met wie ons gepraat het, sê dat die dood van ’n geliefde een van die moeilikste situasies is waarvoor hulle al te staan gekom het. Voel jy ook so? [Wag vir ’n antwoord.] Ek het hierdie gedagte aanmoedigend gevind.” Wys vir die persoon die agterblad van Die Wagtoring van 1 Oktober, en bespreek die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan, en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Oktober

“Ons besoek mense kortliks om hulle aan te moedig om die Bybel te lees. Ons weet dat party mense in die Bybel belangstel; ander weer nie. Wat van jou? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel oor homself sê. [Lees 1 Tessalonisense 2:13.] As die Bybel werklik ’n boek is wat van God af kom, is ek seker jy sal saamstem dat dit die moeite werd is om dit te lees. Hierdie tydskrif gee ’n kort oorsig van die Bybel se boodskap en sê waarom ons daarin moet belangstel.”

Ontwaak! Oktober

“Ek wil graag jou opinie kry: Is dit moontlik om vergenoeg te wees as ons nie baie materiële besittings het nie? [Wag vir ’n antwoord.] Let op wat die Bybel sê. [Lees 1 Timoteus 6:8.] Hierdie tydskrif bied ’n gebalanseerde beskouing van materiële besittings en bespreek drie waardevolle dinge wat geld nie kan koop nie.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel