Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 9/14 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2014
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2014
km 9/14 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Om op die eerste Saterdag in Oktober Bybelstudies te begin

“Ons besoek ons bure kortliks om te praat oor wat mense van ’n goeie regering verwag. Dink jy dat enige regering die vermoë het om moeilike probleme, soos geweld en ongeregtigheid, uit die weg te ruim?” Wag vir ’n antwoord. Herinner die huisbewoner daaraan dat Jesus sy volgelinge in die Onse Vader-gebed geleer het om te bid vir so ’n regering, God se Koninkryk, om te kom. Wys vir die persoon die agterblad van Die Wagtoring van 1 Oktober, en bespreek die materiaal onder die eerste vraag en ten minste een van die tekste. Bied die tydskrifte aan en reël om terug te gaan en die volgende vraag te bespreek.

Die Wagtoring 1 Oktober

“Ons praat kortliks met ons bure oor die woorde in ’n bekende gebed wat Jesus sy volgelinge geleer het. [Lees Matteus 6:9, 10.] Het jy al ’n goeie verduideliking gehoor van wat God se Koninkryk is en waarom Jesus in sy leringe soveel klem daarop gelê het? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif verduidelik wat die Bybel sê oor God se Koninkryk en oor party van die wonderlike seëninge wat dit oor die aarde sal bring.”

Ontwaak! Oktober

“Ons besoek mense kortliks om hulle te help om die antwoord op hierdie vraag te vind. [Wys vir die persoon die voorblad van die tydskrif] Dink jy dat ’n persoon ryk moet wees om werklik suksesvol te wees? [Wag vir ’n antwoord.] Die Bybel help ons om ’n gebalanseerde beskouing van materiële besittings te hê. [Lees Lukas 12:15.] Volgens die Bybel is ware sukses binne almal se bereik. Hierdie tydskrif verduidelik hoe.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel