Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 7/15 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Soortgelyke materiaal
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2011
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2015
km 7/15 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Die Wagtoring 1 Augustus

“Ons besoek ons bure kortliks om te gesels oor ’n algemene probleem. Een van die moeilikste dinge waarvoor ons te staan kom, is die dood van ’n geliefde. Stem jy saam? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na hierdie bemoedigende belofte in die Bybel. [Lees Openbaring 21:3, 4.] Die Bybel gee ons die hoop dat ons geliefdes wat ons aan die dood afgestaan het, eendag weer sal lewe. Hierdie tydskrif verduidelik hoe dit moontlik is.”

Ontwaak! Augustus

“Ons wys vir ons bure ’n artikel wat die ontsagwekkende hoeveelheid inligting bespreek wat ons selle bevat. [Wys vir die persoon die voorblad van die Ontwaak!] Baie mense glo dat lewe deur evolusie ontstaan het, terwyl ander glo dat lewe geskep is. Wat dink jy? [Wag vir ’n antwoord.] Hierdie tydskrif bespreek ontdekkings oor die verstommende kompleksiteit van selle, wat party wetenskaplikes oortuig het dat daar ’n Skepper is.”

Goeie nuus wat van God kom!

“Ons besoek gesinne in jou straat om oor ’n aanmoedigende gedagte uit die Bybel te praat. Baie mense met wie ons gepraat het, wonder waarom ’n liefdevolle God so baie lyding in die wêreld toelaat. Dink jy dat lyding deel was van God se oorspronklike voorneme met die aarde?” Wag vir ’n antwoord. Blaai na les 5, lees en bespreek die eerste twee paragrawe en die skuinsgedrukte tekste, en bied dan die brosjure aan.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel