Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • km 5/15 bl. 4
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Koninkryksbediening—2015
  • Soortgelyke materiaal
  • Wat ons oor die tydskrifte kan sê
    Ons Koninkryksbediening—2011
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2013
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2015
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Koninkryksbediening—2012
Sien nog
Ons Koninkryksbediening—2015
km 5/15 bl. 4

Voorgestelde aanbiedings

Die Wagtoring 1 Junie

“Ons besoek ons bure kortliks om hulle belangstelling in die Bybel aan te wakker. Baie mense voel dat die moderne wetenskap bewys het dat die Bybel onakkuraat is. Wat dink jy van die Bybel? Dink jy dat dit vertrou kan word? [Wag vir ’n antwoord.] Kyk na hierdie interessante voorbeeld wat toon dat die Bybel wetenskaplik akkuraat is. [Lees Job 26:7.] Hierdie tydskrif toon hoe die wetenskap en die Bybel met mekaar ooreenstem en mekaar aanvul.”

Ontwaak! Junie

“Aangesien baie van ons bure met siekte worstel, besoek ons mense kortliks om vir hulle hierdie aanmoedigende Bybelvers te lees. [Lees Jesaja 33:24a.] Watter verskil dink jy sou dit aan ons lewe gemaak het as ons nooit siek geword het nie? [Wag vir ’n antwoord.] Totdat hierdie profesie vervul word, is daar vyf eenvoudige dinge wat ons kan doen om ons gesondheid te verbeter. Hierdie tydskrif verduidelik verder.”

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel