Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb16 Oktober bl. 5
  • Wysheid is beter as goud

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wysheid is beter as goud
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Soortgelyke materiaal
  • “Wysheid dien as ’n beskerming”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Heuning—Die by se gawe aan die mens
    Ontwaak!—2005
  • Heuning—’n soet geneser
    Ontwaak!—2002
  • ‘Gelukkig is die mens wat wysheid gevind het’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
mwb16 Oktober bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | SPREUKE 12-16

Wysheid is beter as goud

Gedrukte weergawe
’n Skaal waarop ’n boekrol meer as goue muntstukke weeg

Waarom is goddelike wysheid so kosbaar? Dit verlos dié wat dit besit uit slegte weë en hou hulle aan die lewe. Dit het ’n positiewe uitwerking op hulle gesindheid, spraak en optrede.

Wysheid beskerm ons teen trots

16:18, 19

  • ’n Trotse man

    ’n Wyse persoon besef dat Jehovah die Bron van alle wysheid is

  • Diegene wat sukses behaal of wat meer verantwoordelikheid ontvang, moet veral waak teen trots en hoogmoed

Wysheid bevorder goeie spraak

16:21-24

  • Een man praat en ’n ander een luister

    ’n Wyse persoon gebruik insig om die goeie in ander te vind en praat goed van hulle

  • Wyse woorde is oortuigend en soet soos heuning, nie ongevoelig of stryerig nie

HET JY GEWEET?

’n Heuningkoek

Heuning word maklik deur die liggaam opgeneem en word vinnig in energie omgesit. Omdat heuning soet is en die krag het om te genees, is dit van groot nut.

Aangename woorde is geestelik verkwikkend, net soos heuning goed is vir ’n mens.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel