Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 April bl. 6
  • Koninkryksliedere spoor ons aan

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Koninkryksliedere spoor ons aan
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Soortgelyke materiaal
  • Sing met vreugde tot eer van Jehovah
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Nuwe liedere vir aanbidding!
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Liedjies wat ons nader aan God bring
    Hoe jou donasies gebruik word
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 April bl. 6

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Koninkryksliedere spoor ons aan

Broer Erich Frost sit by ’n klavier

Terwyl Paulus en Silas in die tronk was, het hulle God met sang geloof (Han 16:25). In onlangse tye het medegelowiges in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp in Nazi-Duitsland en ander wat na Siberië verban is ook Koninkryksliedere gesing. Hierdie voorbeelde wys watter krag liedere het. Dit kan Christene versterk wanneer hulle deur moeilike tye gaan.

Baie tale sal binnekort die nuwe liedereboek “Sing Out Joyfully” to Jehovah ontvang. As ons tydens Gesinsaanbidding die liedere oefen, sal dit ons help om die woorde van die liedere in ons harte en verstande vas te brand (Ef 5:19). Die heilige gees sal ons dan help om die woorde te onthou wanneer probleme ontstaan. Koninkryksliedere kan ons help om ons aandag op ons hoop te vestig. Dit kan ons in moeilike tye aanspoor. En selfs wanneer dinge goed gaan, sal die aanmoedigende woorde ons help om met vreugde te sing omdat ons harte vol hoop is (1Kr 15:16; Ps 33:1-3). Kom ons wys ons waardering vir ons pragtige Koninkryksliedere deur dit goed te gebruik!

KYK NA DIE VIDEO ’N LIED WAT WERKERS AANGESPOOR HET. BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Wat het Broer Frost beweeg om ’n lied te skryf?

  • Hoe is die broers in die Sachsenhausen-konsentrasiekamp deur die lied aangemoedig?

  • Hoe kan Koninkryksliedere jou in jou daaglikse lewe versterk?

  • Watter Koninkryksliedere wil jy graag memoriseer?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel