Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb18 Desember bl. 5
  • Sing met vreugde tot eer van Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Sing met vreugde tot eer van Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Soortgelyke materiaal
  • Sing lofliedere tot Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1994
  • Koninkryksliedere spoor ons aan
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Nuwe liedere vir aanbidding!
    Ons Koninkryksbediening—2014
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
mwb18 Desember bl. 5
Word Jehovah se vriend Lied 084: Ons doen ons bes

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Sing met vreugde tot eer van Jehovah

Paulus en Silas het tot eer van Jehovah gesing toe hulle in die tronk was (Han 16:25). Dit het hulle gehelp om sterk en getrou te bly. Wat van ons vandag? Liedere wat by die vergaderinge gebruik word en Broadcasting-liedjies kan ons beter laat voel en ons help om getrou te bly wanneer ons deur moeilike tye gaan. Én dit loof Jehovah (Ps 28:7). Ons word aangemoedig om die woorde van ten minste party van die liedere te memoriseer. Het jy dit al probeer doen? Ons kan ons gesinsaanbidding gebruik om die liedere te oefen en die woorde te leer.

KYK NA DIE VIDEO KINDERS SING TOT EER VAN JEHOVAH, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Twee meisies sing in ’n ateljee

    Watter positiewe uitwerking kan dit op ons hê wanneer ons Koninkryksliedere sing?

  • ’n Suster berei voor vir ’n kinderkoor wat op pad is

    Hoe berei die Oudio/Video-afdelings voor wanneer hulle liedere opneem?

  • ’n Gesin sing gedurende gesinsaanbidding

    Hoe berei kinders en hulle gesinne voor vir ’n opname?

  • Kinders sing in ’n koor

    Vir watter Koninkryksliedere is jy veral lief, en hoekom?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel