Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 September bl. 1
  • Voorgestelde aanbiedings

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Voorgestelde aanbiedings
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Onderhofies
  • Soortgelyke materiaal
  • DIE WAGTORING
  • LEER DIE WAARHEID AAN ANDER
  • UITNODIGING NA GEMEENTELIKE VERGADERINGE (inv)
  • BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2016
  • Voorgestelde aanbiedings
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 September bl. 1
Jehovah se Getuies nooi ’n man na ’n gemeentelike vergadering

Susters nooi iemand na die vergaderinge op die Cookeilande

Voorgestelde aanbiedings

DIE WAGTORING

Die Wagtoring Nr. 5 2017 | Engele​—⁠Bestaan hulle regtig? Waarom dit saak maak

Vraag: Bestaan engele regtig?

Teks: Ps 103:20

Aanbod: Hierdie tydskrif bespreek wat die Bybel sê oor engele en watter invloed hulle nou op ons lewe het.

LEER DIE WAARHEID AAN ANDER

’n Oop Bybel

Vraag: Dink jy dat die wetenskap die Bybel verkeerd bewys?

Teks: Jes 40:22

Waarheid: Die Bybel is akkuraat wanneer dit oor die wetenskap praat.

UITNODIGING NA GEMEENTELIKE VERGADERINGE (inv)

Uitnodiging na gemeentelike vergaderinge

Aanbod: Ek wil jou graag na ’n gratis Bybeltoespraak nooi. Dit sal by die plaaslike Koninkryksaal, ons plek van aanbidding, gehou word. [Gee vir die persoon die uitnodiging. Wys waar en wanneer die vergadering oor die naweek gehou word en noem ook die tema van die openbare toespraak.]

Vraag: Was jy al by ’n Koninkryksaal? [As dit gepas is, wys die video Wat gebeur by ’n Koninkryksaal?]

BEREI JOU EIE AANBIEDING VOOR

Gebruik die voorbeelde om jou eie aanbieding voor te berei.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel