Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb17 September bl. 2
  • 4-10 September

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • 4-10 September
  • Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
mwb17 September bl. 2

4-10 September

ESEGIËL 42-45

  • Lied 26 en gebed

  • Inleidende kommentaar (3 min. of minder)

SKATTE UIT GOD SE WOORD

  • “Ware aanbidding word herstel!”: (10 min.)

    • Ese 43:10-12—Esegiël se tempelvisioen moes die Jode in ballingskap beweeg om berou te toon. Dit moes hulle ook daarvan verseker dat ware aanbidding tot sy regmatige, verhewe posisie herstel sou word (w99 3/1 8 ¶3; it-2-E 1082 ¶2)

    • Ese 44:23—Die priesters sou die volk “die verskil tussen wat onrein en wat rein is”, leer

    • Ese 45:16—Die volk sou diegene ondersteun wat Jehovah aangestel het om die leiding te neem (w99 3/1 10 ¶10)

  • Soek na geestelike skatte: (8 min.)

    • Ese 43:8, 9—Hoe het Israel God se naam verontreinig? (it-2-E 467 ¶4)

    • Ese 45:9, 10—Wat het Jehovah nog altyd verwag van diegene wat graag sy goedkeuring wil hê? (it-2-E 140)

    • Wat het hierdie week se Bybelleesgedeelte jou oor Jehovah geleer?

    • Watter ander geestelike skatte het jy in hierdie week se Bybelleesgedeelte ontdek?

  • Bybelleesgedeelte: (4 min. of minder) Ese 44:1-9

LÊ JOU TOE OP DIE VELDBEDIENING

  • Berei hierdie maand se aanbiedings voor: (15 min.) Bespreking gebaseer op “Voorgestelde aanbiedings”. Speel die video van elkeen van die voorgestelde aanbiedings en bespreek waarom dit doeltreffend is.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

  • Lied 143

  • “Waarom is rein aanbidding vir jou kosbaar?”: (15 min.) Bespreking.

  • Gemeentelike Bybelstudie: (30 min.) kr hfst. 17 ¶10-18

  • Hersiening gevolg deur ’n oorsig van volgende week se vergadering (3 min.)

  • Lied 115 en gebed

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel