Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 April bl. 8
  • Streef goddelike onderrigting na

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Streef goddelike onderrigting na
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Die opleiding van Koninkryksbedienaars
    God se Koninkryk regeer!
  • Hoe word Jehovah se Getuies vir hulle bediening opgelei?
    Algemene vrae oor Jehovah se Getuies
  • Is jy bereid om aansoek te doen vir die Skool vir Koninkrykspredikers?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 April bl. 8

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Streef goddelike onderrigting na

HOEKOM DIT BELANGRIK IS: Die Grootse Onderrigter, Jehovah, gee vir ons die beste onderrigting wat daar is. Hy leer ons hoe om ’n beter lewe te lei en berei ons voor vir ’n wonderlike toekoms – sonder dat ons ’n sent hoef te betaal! (Jes 11:6-9; 30:20, 21; Op 22:17). Deur goddelike onderrigting gee Jehovah ons wat ons nodig het sodat ons ’n lewegewende boodskap kan oordra. – 2Kor 3:5.

HOE OM DIT TE DOEN:

  • Leer om nederig en sagmoedig te wees. – Ps 25:8, 9

  • Gebruik die geleenthede vir opleiding wat Jehovah jou nou gee deur byvoorbeeld studentetoewysings op die Lewe en Bediening-vergadering te aanvaar

  • Stel vir jou geestelike doelwitte. – Flp 3:13

  • Maak opofferings sodat jy vir verdere opleiding kan kwalifiseer. – Flp 3:8

KYK NA DIE VIDEO JEHOVAH SE ONDERRIGTING MAAK ONS GEESTELIK RYK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter struikelblokke het party verkondigers oorkom sodat hulle die Skool vir Koninkrykspredikers kon bywoon?

  • Watter soort opleiding kry ’n mens by die Skool vir Koninkrykspredikers?

  • Hoe het broers en susters in die gemeente studente wat die skoolprogram voltooi het met hulle nuwe toewysings gehelp?

  • Wat is die vereistes om na die Skool vir Koninkrykspredikers te kan gaan? (kr 189)

  • Watter ander opleiding is daar in Jehovah se organisasie wat jy as ’n doelwit kan stel?

Gegradueerdes van die Skool vir Koninkrykspredikers dien in Namibië, Noorweë, Japan en die Verenigde State

Watter seëninge sal jy kry as jy goddelike onderrigting nastreef?

BY WATTER TEOKRATIESE OPLEIDING HET EK AL BAAT GEVIND?

  • Ons Christelike Lewe en Bediening

  • Pionierdiensskool

  • Koninkryksbedieningskool

  • Skool vir Gemeentelike Ouer Manne

  • Skool vir Koninkrykspredikers

WATTER TEOKRATIESE OPLEIDING STEL EK AS ’N DOELWIT?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel