Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Julie bl. 9
  • Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Fasiliteite wat eer op ons Groot Onderrigter bring
    Hoe jou donasies gebruik word
  • Is jy bereid om aansoek te doen vir die Skool vir Koninkrykspredikers?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Streef goddelike onderrigting na
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • “Doen die werk van ’n evangeliedienaar”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2004
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Julie bl. 9

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE | STEL DOELWITTE VIR DIE NUWE DIENSJAAR

Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers

Jou omstandighede hoef nie perfek te wees om die Skool vir Koninkrykspredikers (SKE) by te woon nie. Die belangrikste kwalifikasies is dat jy ’n geestelike volwasse mens moet wees en dat jy gewillig is om enige toewysing van Jehovah se organisasie te aanvaar. – Jes 6:8.

KYK NA DIE VIDEO GAAN MET GELOOF IN BY DIE DEUR WAT TOT BEDRYWIGHEID LEI – DOEN AANSOEK VIR DIE SKOOL VIR KONINKRYKSPREDIKERS, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • ’n Toneel uit die video “Gaan met geloof in by die deur wat tot bedrywigheid lei – Doen aansoek vir die Skool vir Koninkrykspredikers”. Gabriel dink oor hoe Jehovah hom geseën het.

    Hoekom was Gabriel nie seker of hy vir die Skool vir Koninkrykspredikers moes aansoek doen nie, en hoe het dit hom gehelp om oor Filippense 4:13 na te dink?

As dit jou doelwit is om SKE by te woon, praat met jou ouermanne. Hulle kan die kwalifikasies wat nodig is om vir die skool aansoek te doen, met jou bespreek.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel