Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Junie bl. 6
  • “Moet julle oor niks kwel nie”

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • “Moet julle oor niks kwel nie”
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Filippense 4:6, 7 – “Moet oor niks bekommerd wees nie”
    Verduidelikings van Bybelverse
  • Wat kan ek omtrent angstigheid doen?
    Jongmense vra
  • Werp al julle sorge op Jehovah
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2016
  • ‘Die vrede van God gaan alle denke te bowe’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Junie bl. 6

SKATTE UIT GOD SE WOORD | FILIPPENSE 1-4

“Moet julle oor niks kwel nie”

4:6, 7

’n Suster bid en voel dan kalm
  • Gebed help baie wanneer ons bekommerd is oor ’n probleem

  • As ons in geloof bid, sal Jehovah ons die vrede gee wat “alle denke te bowe gaan”

  • Al lyk dit dalk vir ons asof daar geen oplossing vir ons probleme is nie, kan Jehovah ons help om dit te verduur. Hy kan dalk selfs iets doen wat ons nie verwag nie. – 1Kor 10:13

Waaroor bekommer ek my alles?

Hoe kan ek meer op Jehovah vertrou?

’n Suster voel bekommerd oor haar rekeninge; ’n bejaarde suster bid langs haar man wat siek is; ouers stry met mekaar terwyl die kinders alles sien en hoor
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel