Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Oktober bl. 2
  • Tree met goddelike wysheid op

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Tree met goddelike wysheid op
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Het “die wysheid van bo” ’n invloed op jou lewe?
    Kom nader aan Jehovah
  • “Wie is wys en verstandig onder julle?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
  • Nuwe kringbyeenkomsprogram
    Ons Koninkryksbediening—2004
  • ‘Gelukkig is die mens wat wysheid gevind het’
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2001
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Oktober bl. 2
’n Suster dink na oor wat sy in die Bybel gelees het, sy dink aan ’n tyd toe sy met ’n ander suster gestry het en sy gaan maak dan vrede met die suster

SKATTE UIT GOD SE WOORD | JAKOBUS 3-5

Tree met goddelike wysheid op

3:17

Jehovah se wysheid is prakties. Dit kan ons byvoorbeeld help om weer vrede te maak met ons broers. As ons werklik goddelike wysheid verkry het, sal dit in ons gedrag gesien kan word.

VRA JOU AF: ‘Watter van hierdie aspekte van goddelike wysheid het ek onlangs geopenbaar? Op watter van hierdie aspekte kan ek verbeter, en hoe?’

  • Kuis

  • Vredeliewend

  • Redelik

  • Bereid om te gehoorsaam

  • Vol barmhartigheid en goeie vrugte

  • Maak nie partydige onderskeid nie

  • Nie huigelagtig nie

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel