Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb19 Desember bl. 5
  • God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Soortgelyke materiaal
  • Wie sal die mensdom na vrede lei?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1990
  • Ware vrede—Uit watter bron?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1997
  • Wanneer sal blywende vrede werklik kom?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1991
  • Armageddon—God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2008
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
mwb19 Desember bl. 5
Jesus, met ’n lang swaard wat by sy mond uitkom, en sy hemelse leërmag ry op wit perde

SKATTE UIT GOD SE WOORD | OPENBARING 17-19

God se oorlog wat alle oorloë sal beëindig

19:11, 14-16, 19-21

Waarom het Jehovah, “die God van liefde en van vrede”, sy Seun, die “Vredevors”, opdrag gegee om ’n oorlog te voer? – 2Kor 13:11; Jes 9:6.

  • Jehovah en Jesus is lief vir regverdigheid en haat goddeloosheid

  • Blywende vrede en geregtigheid sal net kom wanneer daar nie meer goddelose mense is nie

  • God se hemelse leërmag “voer oorlog in regverdigheid”, soos voorgestel deur die wit perde en die wit, skoon, fyn linne

Wat kan ons doen om seker te maak dat ons hierdie beslissende oorlog oorleef? – Sef 2:3

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel