Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Februarie bl. 3
  • Wat kan jy uit die Broadcasting-liedjies leer?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Wat kan jy uit die Broadcasting-liedjies leer?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Liedjies wat ons nader aan God bring
    Hoe jou donasies gebruik word
  • Sing met vreugde tot eer van Jehovah
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Koninkryksliedere spoor ons aan
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • Studiewenk
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Februarie bl. 3
Broers en susters sit buite en speel kitaar en sing.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Wat kan jy uit die Broadcasting-liedjies leer?

Van watter Broadcasting-liedjies hou jy die meeste? Hoekom? Dink jy dat die liedjies dinge uitbeeld wat regtig in ’n mens se lewe gebeur? Daar is soveel verskillende temas en musiekstyle, dat daar iets vir almal is. Maar die Broadcasting-liedjies is meer as net mooi liedjies.

Elkeen van hierdie liedjies het praktiese lesse wat ons in ons Christelike lewe en bediening kan toepas. Party liedjies gaan oor gasvryheid, eenheid, vriendskap, moed, liefde of geloof. Ander gaan oor hoe ons na Jehovah toe kan terugkeer, hoe om vergewensgesind te wees, hoe om elke dag getrou en lojaal te bly en hoe om geestelike doelwitte na te streef. Een van hierdie liedjies gaan selfs oor hoe om gebalanseerd te wees met die manier waarop ons ons selfoon gebruik. Watter ander praktiese lesse het jy uit die Broadcasting-liedjies geleer?

KYK NA DIE VIDEO VAN DIE BROADCASTING-LIEDJIE NET OM DIE DRAAI, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Aan watter toekomstige seëninge dink die ouer paartjie? – Ge 12:3

  • Hoe versterk ons ons geloof in Jehovah se vermoë om sy beloftes te vervul?

  • Watter vreugdevolle reünies is net om die draai?

  • Hoe help die Koninkrykshoop ons om deur moeilike tye te kom wat ons nou ervaar? – Ro 8:25

VOORSTEL VIR GESINSAANBIDDING

Kyk na die video’s van die volgende Broadcasting-liedjies, en beantwoord dan hierdie twee vrae: Watter praktiese lesse leer die video my? Hoe kan ek dit in my eie lewe toepas?

  • Moenie vrees nie

  • Vergewe mekaar

  • Behoort aan mekaar

  • Bly net by

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel