SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 25-26
Esau verkoop sy geboortereg
Esau het “heilige dinge nie waardeer nie” (Heb 12:16). Daarom het hy sy geboortereg verkoop. Hy het ook met twee heidense vroue getrou. – Ge 26:34, 35.
VRA JOU AF: ‘Hoe kan ek meer waardering wys vir die volgende heilige dinge?’
My verhouding met Jehovah
Die heilige gees
Om Jehovah se heilige naam te dra
Die veldbediening
Christelike vergaderinge
Die huwelik