Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Maart bl. 5
  • Jakob kry die seën wat hy verdien

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Jakob kry die seën wat hy verdien
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Jakob en Esau maak vrede
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
  • ’n Tweeling wat verskil het
    My boek met Bybelverhale
  • Vrae van lesers
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2007
  • Jakob het die erfenis gekry
    Lesse wat jy kan leer uit die Bybel
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Maart bl. 5
Jakob dra Esau se klere met bokhaar om sy nek en arm, en Isak raak aan Jakob se arm.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | GENESIS 27-28

Jakob kry die seën wat hy verdien

27:6-10, 18, 19, 27-29

Isak se seën vir Jakob was ook ’n profesie.

  • ’n Kaart van die Beloofde Land wat Israel se groen, vrugbare land wys in vergelyking met Edom se bruin, droë land.

    27:28 – Jehovah het vir Jakob se nakomelinge ’n vrugbare land gegee “wat oorloop van melk en heuning”. – De 26:15

  • 27:29 – Die Israeliete (Jakob se nakomelinge) het sterker geword as die Edomiete (Esau se nakomelinge). – Ge 25:23; 2Sa 8:14

  • 27:29 – Omdat die Edomiete die Israeliete gehaat het, is hulle vervloek en is hulle later as ’n nasie vernietig. – Ese 25:12-14

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel