Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 September bl. 2
  • Moenie agter die meerderheid aangaan nie

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Moenie agter die meerderheid aangaan nie
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • ’n Ongetelde groot menigte word deur Jehovah geseën
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2019
  • Wees bereid om ander te vergewe
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
  • Skinderpraatjies—Waarom die aantrekkingskrag?
    Ontwaak!—1991
  • ’n Talryke groot menigte
    Openbaring—Sy groot klimaks is op hande!
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 September bl. 2
Mans en vrouens kyk in ’n openbare plek op hulle selfone en op groot televisieskerms na die nuus.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 23-24

Moenie agter die meerderheid aangaan nie

23:1-3

Jehovah se waarskuwing aan getuies en regters om nie agter die meerderheid aan te gaan en valse getuienis te gee of die reg te verdraai nie, is ook in ander aspekte van die lewe van toepassing. Daar is gedurig druk op Christene om soos hierdie wêreld, wat geen respek vir Jehovah het nie, te dink en op te tree. – Ro 12:2.

Hoekom is dit nie wys om agter die meerderheid aan te gaan nie wanneer

  • ons stories of skinderpraatjies hoor waarvoor daar geen bewyse is nie?

  • ons klere, haarstyle of vermaak kies?

  • ons aan mense dink of te doen het met mense wie se ras, kultuur of finansiële posisie van ons s’n verskil?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel