Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 November bl. 4
  • Gee jou beste vir Jehovah

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Gee jou beste vir Jehovah
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • Gee jou heel beste vir Jehovah
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2017
  • “Ek sal met jou wees terwyl jy praat”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Lofofferandes wat Jehovah behaag
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2000
  • Inhoudsopgawe
    Ontwaak! – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 November bl. 4
Collage: Jehovah aanvaar verskillende soorte offers van die Israeliete. 1. Fynmeel. 2. ’n Duif. 3. ’n Gesin bring ’n skaap na die priester toe.

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 4-5

Gee jou beste vir Jehovah

5:5-7, 11

Almal in Israel het die voorreg gehad om vrede met Jehovah te maak; selfs die armste Israeliete kon vir Jehovah ’n aanvaarbare offerande aanbied, solank as wat dit hulle beste was. Hulle kon meel offer, maar Jehovah het nog steeds verwag dat dit “fynmeel” moes wees, die soort wat ’n mens vir geëerde gaste sou gebruik (Ge 18:6). Vandag aanvaar Jehovah ons beste “lofoffer”, maak nie saak hoe min ons persoonlike omstandighede ons toelaat om te gee nie. – Heb 13:15.

Hoe kan dit jou aanmoedig as jy nie meer alles kan doen wat jy voorheen kon doen nie, miskien omdat jy nie meer so gesond is of soveel energie het nie?

Collage: Twee susters gee hulle beste ‘lofoffer’ aan Jehovah. 1. ’n Suster wat in ’n anderstalige veld dien, praat met ’n vrou by die mark. 2. ’n Ouer suster skryf briewe van haar huis af.
    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel