SKATTE UIT GOD SE WOORD | EKSODUS 4-5
“Ek sal met jou wees terwyl jy praat”
Met Jehovah se hulp was Moses nie meer bang nie. Wat kan ons leer uit wat Jehovah vir Moses gesê het?
Ons moenie fokus op die dinge wat vir ons moeilik is om te doen nie
Ons kan seker wees dat Jehovah vir ons enigiets sal gee wat ons nodig het om ons toewysings uit te voer
Ons geloof in God sal ons help om nie vir mense bang te wees nie
Hoe het Jehovah my gehelp om aan te hou preek selfs wanneer dit moeilik is?