Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb20 Desember bl. 5
  • Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Soortgelyke materiaal
  • As ’n volk gereinig vir goeie werke
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2002
  • God is lief vir rein mense
    ‘Hou julle in God se liefde’
  • Bly jy in elke opsig rein?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1987
  • God se knegte moet rein wees
    Wat vereis God van ons?
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
mwb20 Desember bl. 5

SKATTE UIT GOD SE WOORD | LEVITIKUS 14-15

Rein aanbidding vereis dat ons rein moet wees

15:13-15, 28-31

As ons in God se liefde wil bly, moet ons van binne en van buite rein wees. Dit beteken dat ons getrou by Jehovah se standaarde van fisiese, sedelike en geestelike reinheid moet bly, maak nie saak wat die mense in die wêreld om ons doen nie. Ons bly weg van enige iets wat onrein is in die oë van ons hemelse Vader.

Collage: Tonele wat wys hoe onrein die wêreld is. 1. ’n Geestelike bid vir soldate. 2. ’n Vroulike geestelike trou twee mans. 3. ’n Kerstoneel en ’n Kersboom by ’n besige winkelsentrum.

Hoe vind ek daarby baat wanneer ek die wêreld se goddelose standaarde verwerp?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel