Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Maart bl. 11
  • Bly nederig al is jy onder druk

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Bly nederig al is jy onder druk
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Onthou jy?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Bly in God se guns ondanks veranderinge
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2010
  • Soek sagmoedigheid en maak Jehovah bly
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2019
  • Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Maart bl. 11
’n Jong broer is op pad na ’n Christelike vergadering. Hy bly kalm terwyl sy pa wat nie ’n Getuie is nie op hom skreeu. Die huis is vol godsdiensversierings en ’n Kersboom.

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Bly nederig al is jy onder druk

Toe Moses druk en stres ervaar het, is sy nederigheid getoets (Nu 20:2-5; w19.02 12 ¶19)

Moses het tydelik sy nederigheid verloor (Nu 20:10; w19.02 13 ¶20-21)

Jehovah het Moses en Aäron vir hulle ernstige fout gedissiplineer (Nu 20:12; w09 9/1 19 ¶5)

Iemand wat nederig en sagmoedig is, word nie gou kwaad nie en is nie trots of hoogmoedig nie. As so iemand seergemaak word, sal hy geduldig bly en nie geïrriteerd of kwaad raak of wraak wil neem nie.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel