Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb23 September bl. 8
  • Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Soortgelyke materiaal
  • Hoe kan jy God se vriend word?
    Wat kan die Bybel ons leer?
  • Job het Jehovah se naam hooggehou
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—2009
  • Integriteit vereis nie volmaaktheid nie
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • “Hoop op Jehovah”
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
mwb23 September bl. 8

SKATTE UIT GOD SE WOORD

Hou aan wys hoe baie jy Jehovah liefhet

[Speel die video Inleiding tot Job.]

Satan het gesê dat Job Jehovah vir selfsugtige redes liefhet en dien (Job 1:​8-11; w18.02 6 ¶16-17)

Satan sê dat ons Jehovah nie werklik liefhet nie (Job 2:​4, 5; w19.02 5 ¶10)

’n Suster met ’n harde hoed getuig vir ’n vrou ná ’n natuurramp.

Jehovah het vir elkeen van ons ’n geleentheid gegee om te wys dat Satan ’n leuenaar is (Spr 27:11). Ons kan wys hoe baie ons Jehovah liefhet deur hom gedurende goeie en slegte tye eerste in ons lewe te stel.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel