Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb21 Mei bl. 16
  • Maak wyse besluite oor alkohol

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Maak wyse besluite oor alkohol
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Soortgelyke materiaal
  • Het jy God se beskouing oor sterk drank?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan—1996
  • Is dit verkeerd om alkohol te drink?
    Ontwaak!—2006
  • Hoe moet Christene oor alkohol voel?
    Geniet die lewe vir ewig! – Bybellesse wat jou kan help
  • Hoe kan die gesin help?
    Ontwaak!—1992
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
mwb21 Mei bl. 16

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Maak wyse besluite oor alkohol

’n Toneel uit die video ‘Dink voor jy drink’. ’n Slang met giftande kom uit ’n alkoholiese drankie in ’n man se hand.

Wanneer dit by alkohol kom, moet alle Christene selfbeheersing toepas (Spr 23:20, 29-35; 1Kor 6:9, 10). As ’n Christen besluit om te drink, moet hy dit met matigheid doen. Hy moenie van alkohol afhanklik raak nie en moet ook nie ander laat struikel nie (1Kor 10:23, 24; 1Ti 5:23). Niemand, veral nie jongmense nie, moet gedwing word om alkohol te drink nie.

KYK NA DIE VIDEO DINK VOOR JY DRINK, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoekom moet alle Christene gehoorsaam wees aan wat die wet oor alkohol sê? – Ro 13:1-4

  • Hoekom moet ons nie toelaat dat ander druk op ons sit om te drink nie? – Ro 6:16

  • Hoe kan ons gevaarlike situasies vermy wanneer dit by alkohol kom?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel