Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Maart bl. 13
  • Alle probleme het ’n vervaldatum

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Alle probleme het ’n vervaldatum
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Jehovah help ons deur moeilike tye
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Hou aan om geduldig te wees
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe) – 2023
  • Is jy bereid om geduldig te wag?
    Die Wagtoring kondig Jehovah se Koninkryk aan (Studie-uitgawe)—2017
  • Wag geduldig op Jehovah
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Maart bl. 13
Collage: ’n Toneel uit die video “’n Verenigde volk in ’n verdeelde wêreld”. 1. ’n Groep swart broers en susters by ’n byeenkoms. 2. ’n Groep swart en wit ouermanne en hulle vrouens neem ’n foto. 3. Twee susters van verskillende ouderdomme en rasse doen openbare getuieniswerk.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Alle probleme het ’n vervaldatum

Probleme kan ons maklik mismoedig maak, veral as dit vir ’n lang ruk aanhou. Dawid het geweet dat sy probleem met koning Saul uiteindelik tot ’n einde sou kom en dat hy koning sou word, soos Jehovah belowe het (1Sa 16:13). Dawid se geloof het hom gehelp om geduldig te wees en om op Jehovah te wag.

Wanneer ons probleme het, kan ons verstandig wees en kennis of denkvermoë gebruik om ons situasie te verander (1Sa 21:12-14; Spr 1:4). Maar sommige probleme sal aanhou, al het ons alles gedoen wat ons kon volgens Bybelbeginsels. In sulke situasies moet ons geduldig wees en op Jehovah wag. Binnekort sal hy al ons probleme wegneem en “elke traan” van ons oë afvee (Op 21:4). Of dinge nou beter word as gevolg van Jehovah se hulp of as gevolg van ander redes, ons kan van een ding seker wees: Alle probleme het ’n vervaldatum. Hierdie feit kan vir ons ’n mate van vertroosting gee.

KYK NA DIE VIDEO ’N VERENIGDE VOLK IN ’N VERDEELDE WÊRELD, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Watter uitdagings het party Christene in die suidelike deel van die Verenigde State gehad?

  • Hoe het hulle gewys dat hulle geduldig en liefdevol is?

  • Hoe het hulle aangehou om te fokus op “die belangriker dinge”? – Flp 1:10.

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel