Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • mwb22 Mei bl. 7
  • Is jy voorbereid vir burgerlike onrus?

Video nie beskikbaar nie.

Jammer, die video kon nie laai nie.

  • Is jy voorbereid vir burgerlike onrus?
  • Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
  • Soortgelyke materiaal
  • Is jy voorbereid?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2020
  • Bly voorbereid gedurende die laaste van “die laaste dae”
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2021
  • Is jy gereed vir ’n ekonomiese krisis?
    Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2023
  • Verbeter jou vaardighede — Leer jou student hoe om voor te berei
    Ons Christelike lewe en bediening — Vergaderingwerkboek — 2018
Sien nog
Ons Christelike lewe en bediening – Vergaderingwerkboek – 2022
mwb22 Mei bl. 7
’n Gesin kyk die nuus oor burgerlike onrus op TV. Hulle grypsakke is naby.

DIE CHRISTELIKE LEWENSWYSE

Is jy voorbereid vir burgerlike onrus?

Soos die einde van hierdie wêreld nader kom, verwag ons dat daar meer burgerlike onrus, terrorisme en oorloë sal wees (Op 6:4). Hoe kan ons voorberei vir uitdagings wat ons in die toekoms sal hê?

  • Berei geestelik voor: Identifiseer Bybelbeginsels en verslae wat jou vertroue in Jehovah en in sy organisasie versterk en wat jou help om neutraal te bly (Spr 12:5; jr 125-126 ¶23-24). Dit is nou die tyd om sterk vriendskappe in die gemeente op te bou. – 1Pe 4:7, 8. 

  • Berei fisies voor: Maak seker dat jy ’n plan het om veilig te bly as jy nie jou huis kan verlaat nie en dat jy genoeg van alles het wat jy nodig het. Maak seker dat jy weet wat om te doen as jy jou huis moet verlaat. Kyk wat alles in jou grypsak is, en sit ook persoonlike veiligheidstoerusting en geld in. Maak seker dat jy weet hoe om die ouermanne te kontak, en sorg dat hulle weet hoe om jou te kontak. – Jes 32:2; g17.5 3-7

Behou jou geestelike roetine gedurende onrus (Flp 1:10). Moenie van plek tot plek gaan nie tensy dit nodig is (Mt 10:16). Deel jou kos en ander voorraad. – Ro 12:13.

KYK NA DIE VIDEO IS JY VOORBEREID VIR ’N RAMP?, EN BEANTWOORD DAN DIE VOLGENDE VRAE:

  • Hoe kan Jehovah ons help wanneer daar ’n ramp is?

  • Watter praktiese dinge kan ons doen om voor te berei?

  • Hoe kan ons ander help wat deur rampe geraak is?

    Afrikaanse publikasies (1975-2025)
    Meld af
    Meld aan
    • Afrikaans
    • Deel
    • Voorkeure
    • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
    • Gebruiksvoorwaardes
    • Privaatheidsbeleid
    • Privaatheidsinstellings
    • JW.ORG
    • Meld aan
    Deel